Verskil tussen weergawes van "Pous Leo IX"

12 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
Opruim
(→‎Verering: Verbeter)
(Opruim)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Leo IX
|beeld=[[Lêer:Leon IX.jpg ]]
|geboortenaam=Bruno von Egisheim-Dagsburg
|termyn_begin=[[12 Februarie]] [[1049]]
|opvolger=[[Pous Victor II|Victor II]]
|geboortedatum=[[21 Junie]] [[1002]]
|geboorteplek= [[Eguisheim]], [[Elsas]]
|sterftedatum=[[19 April]] [[1054]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Leo
}}
 
'''Leo IX''' was die 152ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Leo IX''' is gebore as '''Bruno von Egisheim-Dagsburg''' op [[21 Junie]] [[1002]] in [[Eguisheim]], [[Elsas]], die seun van graaf Hugo von Egisheim en sy vrou Heilwig von Dagsburg.<ref> "Leo IX, Saint." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 19 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9047795></ref>. Hy het sy loopbaan begin as soldaat en offisier in die keiserlike leër. Voor sy verkiesing as pous was hy biskop van Toul vanaf [[1026]]. Op [[12 Februarie]] [[1049]] volg hy [[Pous Damasus II]] op en regeer tot sy dood op [[19 April]] [[1054]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Victor II]].
Die naam ‘Leo’ beteken 'leeu'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Leo IX''' was 'n neef van keiser Hendrik III en deur sy toedoen verkies as pous. Hy is bekend vir die deurvoering van die hervormings van [[Cluny]]. Hy stig die kollege van kardinale en vestig die top-bestuur van die kerk. In die Paas-sinode van [[1049]] word die selibaat vir die klerus weer bevestig en is simonie weer veroordeel. Op [[29 April]] [[1050]] hou hy 'n verdere Paas-sinode oor die leer van Alberic (of Berengar) van Tours.
 
Die pous het probeer om die Normandiërs in Suid-Iralië te bestry, maar hy is verslaan in die slag by Civitate op [[18 Junie]] [[1053]]. Hy is gevang en in Benevento aangehou tot Maart [[1054]]. Daarna is hy terug na [[Rome]] waar hy sterf op [[19 April]] [[1054]].
 
Leo IX het die kardinaal Humbert van Mourmoutiers, kardinaal-biskop van Silva Candida, na [[Konstantinopel]] gestuur om die patriarg Michael I Cerularius te ekskommunikeer oor sy gedrag in Suid-Italië. Die patriarg het toe op sy beurt vir Humbert en die pous ge-ekskommunikeer en sodoende het die groot Westerse Skisma op [[16 Julie]] [[1054]] ontstaan. Hoewel dit oënskynlik oor [[ekskommunikasie]] en Suid-Italië gegaan het, was dit in werklikheid oor die oppergesag van die pous van Rome oor die Oosterse Kerk van die patriarg.
 
== Bibliografie ==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
* Gresser, Georg. (2006) Die Synoden und Konzilien zur Zeit des Reformpapsttums in Deutschland und Italien von Leo IX. bis Calixt II. 1049–1123. Paderborn.
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope St. Leo IX}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/09160c.htm}}
* {{CF|http://saints.sqpn.com/saintl13.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/l/Leo_IX.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp150.htm#T1}}
* {{GM|http://www.genealogie-mittelalter.de/paepste/leo_9_papst_+_1054.html}}
 
== Nota ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Damasus II|Damasus II]]}}
{{s-ttl|titel=Pous (Pontifex Maximus)|jare=[[1049]][[1054]]}}
{{s-aft|na=[[Pous Victor II|Victor II]]}}
|}