Verskil tussen weergawes van "Etimologie"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
Opruim
k (Opruim)
[[Lêer:The story of a word.jpg|thumbduimnael|regs|300px|Ontwikkeling van die woord "moeder" in verskeie Indo-Europese tale.]]
 
'''Etimologie, '''vanuit die [[Grieks|Griekse]]e woord ''étumon'' ("die regte of ware") en die agtervoegsel ''-logia'' (die studie van), is die deel van [[taalkunde]] wat die herkoms van [[woord]]e bestudeer. Dit is een van die oudste onderdele van die taalstudie, reeds [[Aristoteles]] en Varro het opmerkings daaroor gemaak.<ref>{{Boekverwysing|Titel = Afrikaanse Etimologie|Outeur = Boshoff en Nienaber|Jaar = 1967|Uitgewer = Suid-Afrikaanse akademie vir wetenskap en kuns|ID = }}</ref>
 
Die ''etimologie van 'n woord'' is die historiese verklaring vir die manier waarop die vorm van die woord tot stand gekom het; daarom word daar ook van die '''woordherkoms''' (Duits: ''Wortherkunft'') gepraat.
Iemand wat etimologie beoefen word 'n '''etimoloog''' genoem. Etimoloë werk dikwels aan [[woordeboek]]e en [[ensiklopedie]]ë.
 
== Voorbeeld ==
As voorbeeld, die etimologie van die woord AANHANGIG:
: As ons daarvan praat om 'n saak aanhangig (te) maak, verwys dit na 'n gewoonte eeue gelede waar die stukke wat gehandel het oor administratiewe sake in sakke bewaar is. Hierdie sakke is dan aan spykers in die muur opgehang en die stukke daarin was dan letterlik hangende. Sodra die sake afgehandel is, is die sakke met hul inhoud afgehaak.
 
== Verdere naleeswerk ==
* ''Etimologiewoordeboek van Afrikaans'' (EWA), 13 Junie 2003, ISBN: 0-9584401-1-5
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{verwysings}}
 
{{Wikt|etimologie}}