Verskil tussen weergawes van "Hawais"

2 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
+ skakel
k (Bygewerk)
k (+ skakel)
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|fam2fam1=[[Austronesiese tale|Austronesies]]
|fam3fam2=[[Malayo-Polinesiese tale|Malayo-Polinesies]]
|fam4fam3=[[Oseaniese tale|Oseanies]]
|fam5fam4=Kern-Polinesies
|fam6fam5=Oos-Polinesies
|fam7fam6=Sentraal-Polinesies
|fam8=Marquesies
|nasie={{vlagland|Verenigde State}}
}}
 
'''Hawais''' of '''ʻŌlelo Hawaiʻi''', is die [[taal]] van [[Hawaii]] se inheemse bevolking. Dit isvorm saam met [[Engels]] die [[amptelike taal]] van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Hawaii]].
 
Taalkundiges klassifiseer Hawais as 'n Oos-[[Polinesië|Polinesiese]] taal wat nou verwant aan Mangarevanies en Marquesanies van die [[Frans-Polinesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Maori (taal)|Maori]], Tuamotuaans en Tahitiaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder [[Samoaans]], Tokelauaans, Niuies en Tongaans.
 
Volgens die Hawaii-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Hawais vlot kan praat, in 1997 tot sowat 2 000 gedaal.