Verskil tussen weergawes van "Swam"

17 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
 
Die ''Fungi''-koninkryk bevat 'n enorme diversiteit met betrekking tot taksonomiese groepe met verskillende ekologieë, lewensiklusse en morfologieë; van die eensellige, waterliewende ''Chytridiomycota'' tot reuse sampioene. Daar is egter steeds min bekend oor die ware [[biodiversiteit]] van hierdie koninkryk, alhoewel daar beraam word dat daar ongeveer 1,5 miljoen spesies is, waarvan slegs 5% amptelik geklassifiseer is. Sedert die baanbrekende 18de en 19de eeuse werke van [[Carl Linnaeus]], [[Christiaan Hendrik Persoon]], en [[Elias Magnus Fries]] word swamme volgens hulle morfologie (d.w.s. hulle karaktereienskappe soos spoorkleur en mikroskopiese eienskappe) of fisiologie geklassifiseer. Vorderings in molekulêre genetika beteken dat DNS-analises vandag ook gebruik kan word om swamme te klassifiseer, wat soms die geskiedkundige groeperings (gebaseer op voorkoms, bou, ens.) in twyfel trek.
dit hou van poep
 
== Bronnelys en verwysings ==
Anonieme gebruiker