Verskil tussen weergawes van "Vlag van Mosambiek"

k
ISBN-sintaks
k (png --> svg)
k (ISBN-sintaks)
 
== Simboliek ==
Die AK-47 stel Mosambiek se stryd om vryheid voor, die skoffel stel landboukundige werk voor, die boek dien as herinnering aan die belangrikheid van opvoeding<ref name="Greig">Greig, Charlotte. The Dictionary of Flags. Grange Books. [[ISBN]]: 1-840137-58-4</ref> en die ster stel [[Marxisme]] en internasionalisme voor.
 
Die swart baan in die middel is ’n simbool van Afrika, die wit fraaiings stel vrede voor, die groen baan (bo) stel die vrugbare grond voor en die geel baan (onder) stel minerale rykdom voor en rooi stel, soos die geweer, die stryd om vryheid voor.
== Ander vlae ==
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Portugal.svg | {{FIAV|historical}} Laaste vlag van [[Portugees-Oos-Afrika]]
Lêer:Flag of Portuguese East Africa (proposal).svg | {{FIAV|proposal}} Voorgestelde vlag vir Portugees-Oos-Afrika (1967)
Lêer:Flag of Portuguese Colony Governor General.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van die goewerneur-generaal van ’n Portugese kolonie
Lêer:Flag of Portuguese Colony High Commissioner.svg | {{FIAV|historical}} Vlag van die Hoë-kommissaria van ’n Portugese kolonie
Lêer:Flag of Mozambique (1974-1975).svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Mosambiek tussen 5 September 1974 en 25 Junie 1975
Lêer:Flag of Mozambique (1975-1983).svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Mosambiek tussen 25 Junie 1975 en April 1983
Lêer:Flag of Mozambique (1983).svg | {{FIAV|historical}} Vlag van Mosambiek tussen April en 1 Mei 1983
</gallery></center>