Verskil tussen weergawes van "Albatros"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Foutiewe ISBN, replaced: ISBN 978-1-77007-928-7 → ISBN 978-1-77007-926-7, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
k (→‎Verwysings: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|en}} (4) using AWB (10861))
k (Foutiewe ISBN, replaced: ISBN 978-1-77007-928-7 → ISBN 978-1-77007-926-7, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Albatros
| image = Short tailed Albatross1.jpg
}}
 
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat aan die [[orde (biologie)|orde]] ''Procellariiformes'' behoort. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan sweef. Hulle spandeer meeste van die tyd oor die see en kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom, naamlik: [[grootalbatrosse]] (''Diomedea''), [[malmokke]] (''Thalassarche'') en die [[bruinalbatrosse]] (''Phoebetria'').
 
== Sien ook ==
 
== Bron ==
* ''[[Sasol Voëls van Suider-Afrika]].'' Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928926-7
 
== Verwysings ==