Verskil tussen weergawes van "Hatfield, Pretoria"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Verwysings)
k
 
 
Die voorstad Hatfield is geproklameer op 'n gedeelte van die plaas Koedoespoort wat in [[1859]] aan Lourens Cornelius Bronkhorst toegeken is. 'n Erfgenaam van Bronkhosrt het die plaas in [[1885]] aan die Wesleyaanse Metodiste Vereniging (Engelse: ''Wesleyan Methodist Society'') verkoop. Die grond is na die [[Tweede Vryheidsoorlog]] in 1903 aan die Koloniale SkretarisSekretaris van die Transvaal, Patrick Duncan, verkoop. Die voorstad is vernoem na Hatfield, 'n landgoed in Herfordshire, [[Engeland]] wat behoort het aan die Tweede Graaf van Selbourne, wat in [[1905]] Goewerneur van die Transvaal geword het.<ref name="Duplessis" />
 
Die eerste besigheid in Hatfield was die Hatfield Bakkery, wat deur in [[1932]] deur Sakkie Andrews gestig is. Dit is later gevolg deur die Rissik Station Stores en die meerverdieping Hatfield Galleries in Burnettstraat. Sedert die laat 1980's het die karakter van HatfiledHatfield vinnig begin verander soos al hoe meer besighede in die gebied opgerig is en vandag is dit 'n multifunksionele buurbuurt met slegs 18% van die oppervlak steeds residensieel van aard. <ref name="Duplessis" />
 
 
21 705

wysigings