Verskil tussen weergawes van "Sandsteen"

4 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
Opruim
(Clarens => Clarens, Vrystaat)
k (Opruim)
[[Lêer:Brandwag rock.JPG|thumbduimnael|250px|Die bekende Brandwagrots by die [[Golden Gate Hoogland Nasionale Park]] naby [[Clarens, Vrystaat|Clarens]] is 'n sandsteen wat hoofsaaklik deur eoliese prosesse (wind) gevorm is.]]
 
'''Sandsteen''' is ‘n'n [[klastiese]] [[sedimentêre gesteente]] wat bestaan uit korrels mineraal, rots of organise materiaal met ‘n'n korrelgrootte wat wissel tussen 1/16mm en 2mm2 mm, en ‘n'n middel bevat wat die korrels aan mekaar vas sement. Dit mag ook ‘n'n matriks van slik of klei grootte partikels bevat wat die spasies tussen die korrels vul.
Die meeste sandstene bestaan egter uit kwarts of [[veldspaat]] aangesien dit die algemeenste minerale in die aardkors is, en as gevolg van hulle groter chemiese stabiliteit onder atmosferiese toestande.
Die matriks is die fyn materiaal wat tydens afsetting saam met die korrels afgeset is.
Die sement is die mineraal materiaal wat na afsetting bygekom het (bv. opgelos in water) wat die korrels aan mekaar vasbind.
 
Sandsteen kan fyner of growwer materiaal bevat, maar as dit meer as 30% gruis of [[rolstene]] bevat, word dit as ‘n'n [[konglomeraat]] of [[breksie]] geklassifiseer.
 
=== Vorming= ==
Sandsteen vorm waar [[sand]] (klastiese materiaal met korrelgroottes wat wissel tussen 1/16mm en 2mm2 mm varieer) afgeset en begrawe word. Dit gebeur meestal by rivier deltas, maar kan ook afgeset word in riviere, strande en woestyn duine (bv. die [[Clarens Formasie]]) en die rooi sandsteen van die [[Grand Canyon]] in [[Amerika]]. Wanneer die sand diep begrawe word, laat die drukking die materiaal digter saampak en saamgedruk word. Die minerale wat as sement dien word later as opgeloste minerale in vloeistowwe in die ongekonsolideerde materiaal in vervoer en afgeset. [[Oksiderende toestande]] lei tot rooi kleure afkomstig van opgeloste [[Yster]] ([[Fe]]), terwyl [[reduserende toestande]] lei tot donker en gryser kleur sandstene.
 
=== Sement= ==
Die sement wat sandstene aan mekaar vassit bestaan gewoonlik uit een van drie minerale: Silika (materiaal waaruit kwarts bestaan), [[Kalsium Karbonaat]] (CaCO3) en Yster Oksied. Die bogenoemde mineraal materiaal mag die matriks binnedring en aan mekaar vas sement, of die spasies (geheel of gedeeltelik) vul waar daar geen matriks teenwoordig is nie. Die kombinasie van matriks en sement, kombineer saam met die omgewings en klimaats toestande om sandstene ‘n'n wye reeks kleure te gee wat wissel vanaf wit to amper pikswart, asook grys, rooi, pienk en skakerings van room tot bruinerig.
 
=== Klassifikasie= ==
Verskeie klassifikasies word gebruik om sandsteen verder te beskryf, en sluit die volgende in:
* Sortering
* Mineraal samestelling
 
=== Tipes Sandsteen= ==
* [[Wakke]] – dit is sandsteen met meer as 10% matriks (m.a.w. dit is swak gesorteer).
* [[Areniete]] – dit is sandsteen met min sement en min matriks ( goed gesorteer).
* [[Arkose]] – ‘n'n sandsteen waarvan meer as 25% van die korrels uit veldspaat bestaan.
 
=== Tipes Sandkorrels= ==
Die sand korrels in sandsteen kan uit minerale, rots gedeeltes of organiese materiaal bestaan. Die tipe materiaal en die verhoudings (persentasie) word bepaal deur bron van die materiaal, die klimaat, wyse van vervoer, en die afsettings omgewing (bv. [[fluvial]], [[eolies]]).
 
=== Voorkoms= ==
Sandsteen is een van die mees algemene sedimentêre gesteentes, en word in sedimentêre komme regdeur die wêreld gevind.
 
=== Gebruike= ==
Sandsteen word algemeen gebruik as as boumateriaal of as grondstof in vervaardiging.
In die [[Oos-Vrystaat]] is daar verskeie dorpies waar ou geboue van sandsteen van die [[Clarens Formasie]] gebou is. Mooi voorbeelde hiervan is die NG Kerk, ou poskantoor en die ou [[Hoërskool Ficksburg]] in die dorp [[Ficksburg]]. Deesdae word sandsteen in teëls gesny, wat dan as deksteen teen mure gemessel word om ‘n'n baie mooi voorkoms te lewer.
Dit word ook gebruik om tuin ornamente van te vervaardig.
In die natuur is sandsteen ondergrond ‘n'n akwifer vir grondwater, of ‘n'n reservoir vir [[olie]] en natuurlike [[gas]].
 
== Fossiel Rekord ==
Omdat sandstone gewoonlik in hoë energie omgewings afgeset word wat slegte bewaring van [[fossiel]]e veroorsaak, bevat sandstene gewoonlik nie goeie fossiele nie.
 
=== Sedimentêre Strukture ===
Verskeie strukture word tydens afsetting van sandstene gevorm, en is kenmerkend van die omgewing waarin dit gevorm is. Voorbeelde hiervan is:
* [[Kruisgelaagdheid]]
* [[Bioturbasie]]
* [[Gelaagdheid]]