Verskil tussen weergawes van "Pamukkale"

20 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Opruim
k (Onderhoud using AWB)
k (Opruim)
|breedtegraad_m = 55
|breedtegraad_s = 23
|breedtegraad_NS = N
|lengtegraad = 29
|lengtegraad_m = 07
|lengtegraad_s = 26
|lengtegraad_OW = O
|köordinate =
|jaar = 1988
|sessie = 12de
|uitbreding =
|bedreigd =
}}
'''Pamukkale''', wat "katoenkasteel" in [[Turks]] beteken, is ’n natuurterrein in die Denizli-provinsie in Suidwes-[[Turkye]]. Daar is [[warmwaterbron]]ne en [[travertyn]]e, terrasse van [[kalksteen]] wat deur die vloeiende water agtergelaat word. Dit is geleë in Turkye se Binne-[[Egeïese See|Egeïese]] streek, in die Menderes-riviervallei, waar die temperatuur die grootste deel van die jaar gematig is.
 
Die antieke stad [[Hiërapolis]] is gebou bo die wit "kasteel", wat altesaam 2 700  m lank en 160  m hoog is. Dit kan 20 km ver gesien word vanaf die heuwels aan die oorkant van die vallei.
 
=== Toerisme ===
Toerisme is belangrik in die gebied. Mense het duisende jare lank in die water geswem. Tot so onlangs as die middel van die [[20ste eeu]] is hotelle oor die ruïnes van die Hiëropolis gebou en aansienlike skade is aangeirg. ’n Pad is van die vallei oor die terrasse gebou en motorfietse is toegelaat om op en af met die hange te ry. Toe die gebied in 1988 saam met Hiërapolis as ’n [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]] verklaar is,<ref>{{cite web
|url=http://whc.unesco.org/en/list/485
 
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Pamukkale]]
{{Verwysings}}