Verskil tussen weergawes van "Mfecane"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
No edit summary
[[Lêer:Moshoeshoe.jpg|duimnael|200px|Mosjesj]]
 
Die [[Matabele]] (“mense met die lang skilde”) onder [[Silkaats]] (“pad van vloed”) vlug na die [[Hoëveld]] in die omgewing van die huidige [[Groblersdal]]. In 1825 is hulle noord van die [[Magaliesberg]]e. Hier val die Zulu hulle aan en wyk uit na Mosega en Kapain. Van hier beweeg die migrerende krygsmanstaat van Silkaats na hul uiteindelike bestemming Matabeleland en onderwerp die [[Masjona|Sjona]]. Soshangana vlug met 'n deel van die Ndwandwe na [[Gaza (provinsie)|Gaza]] in Mosambiek. Hulle vermeng daar met die Tsonga en die Tsonga-Sjangaan ontstaan. Die Zwangendaba, 'n deel van die Ndwandwe-groep, vlug na die suide van [[Tanzanië]]. Hul nasate in die dele is die Ngoni. Die Ngwani-stam vestig hulle onder Sobhuza in die huidige [[Swaziland]]. Vlugtelinge uit die binneland vestig hulle in Barotseland in die weste van die huidige [[Zambië]] en stig die Kololo-koninkryk onder Sebetwane. Sotho-stamme van die [[Hoëveld]] en die [[Vrystaat]] is deur Zulu-stamme opgejaag. [[Mosjesj]] het sy verspreide volksgenote byeengebring op [[Thaba Bosigo]] en die staat [[Lesotho]] gestig. Daklose en honger vlugtelinge van die [[Tswanas|Tswana]], Sotho, [[Fingo]] en noordelike Nguni-groepe het suidwaarts gevlug na die [[Kaapkolonie]]. Die Fingo het onder die Temboes en die [[Xhosas]] gaan woon. 'n Zoeloeleër kon nie die Pondo verslaan nie. Die Ngwane is deur 'n gekombineerde mag van swartes en blankes teruggedryf.
 
==Grootste gevegte==
104 413

wysigings