Verskil tussen weergawes van "Mfecane"

107 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
==Gevolge==
Die Mfecane het in Suider-Afrika invloed gehad op ekonomiese, politieke, sosiale en militêre gebied. Dit het egter van plek tot plek verskil. In die Kaapkolonie was die militêre invloed gering. In 1828 het die ZuluZoeloes 'n gebied van 500 000 vk. km. beheer met 'n krygsmag van 50 000 soldate. Dit het gestrek van die Keirivier tot die Limpopo, en van [[Botswana]] tot die see. In TsjakaShaka se tyd het die bevolking van KwaZulu-Natal afgeneem van 100 000 tot 10 000 mense. In totaal het in die oorloë in Suider-Afrika dalkhet tot twee miljoen mense omgekom. Gemeenskappe se daaglikse lewe is ontwrig en hele gemeenskappe is uitgewis, Weinigweinig vee was oor en vir 'n lang tyd is geen akkerbou beoefen nie. Die menslike lyding was ontsettend. Natal was verwoes en leeg. Dele noord van die Oranje en die Vaal was byna ontvolk. Nuwe outokratiese leiers het swerwende mense laat opgaanbetrek in nuwe groot sterk gensentraliseerdegesentraliseerde stamme waarin die koning en verwantskapsy verwantskappe 'n groot rol gespeel het. Ou stamme het verdwyn, nuwe ryke is geskep onder nuwe leiers waarvan die bekendste TsjakaShaka, Sobhuza, Zwangendaba en Sebetwana was. In die huidige Tanzanië, [[Zimbabwe]], Zambië, Mosambiek, Botswana, Lesotho en die Oos- en Wes-Kaap van Suid-Afrika is die invloed van die Mfecane ervaar. In die oosgrensdistrike van die Kaapkolonie is die akute tekort aan arbeiders deur die vlugtelinge opgelos. Dalk dieDie belangrikste gevolg van die Mfecane vir Suid-Afrika was moontlik die geleentheid wat dit vir die [[Voortrekkers]] geskep het om noordwaarts te verhuis. Hierdie verspreiding van die blanke het die rassespanning op die Oosgrens na die binneland verplaas, maar ook die geleentheid gebied vir ruilhandel waardeur die Afrikaner sy invloed asook kennis van landbou kon uitbrei.
 
==Bibliografie==
104 413

wysigings