Verskil tussen weergawes van "Mehmet I"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
(Skakels)
(Skakel)
'''Mehmet I Çelebi''' (Ottomaanse Turks: چلبی محمد, moderne [[Turks]]: I.Mehmet of Çelebi Mehmet; [[1382]] – 26 Mei [[1421]]) was van 1413 tot 1421 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]].
Ná die nederlaag en gevangeneming van sy pa, sultan [[Bajezid I]], deur die krygsheer [[Timoer]], het laasgenoemde Mehmet as sultan bevestig, maar sy broers het geweier om sy gesag te aanvaar.<ref>Fine, John van Antwerp, ''The Late Medieval Balkans'', (University of Michigan Press, 1994), 499.</ref> In die [[burgeroorlog]] wat ontstaan het, het ’n [[Ottomaanse tussenregering|tussenregering]] ([[Turks]]: Fetret Devri) die bewind van 1402 af oorgeneem.
 
Die tussenregering het tot in 1413 geduur, toe Mehmet as oorwinnaar uit die stryd getree en homself as sultan gekroon het.