Verskil tussen weergawes van "Harry Hofmeyr"

 
== In die bediening ==
Prop. Harry Hofmeyr is op [[1 Maart]] [[1924]] as hulpprediker in die [[NG gemeente Uitenhage]] bevestig. In 1926 het hy 'n beroep na die [[NG gemeente Babanango|gemeente Babanango]] aanvaar waar hy tot 1929 werksaam was toe hy ’n beroep na die gemeente [[NG gemeente Amersfoort|Amersfoort]] aanvaar het, waar hy tot einde 1934 in die bediening gestaan het.
 
 
== Stofberg-gedenkskool ==
84 856

wysigings