Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Observatory"

k
Sintaksfout
k (Sintaksfout)
[[Beeld:Ds DF Barnard.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. D.F. Barnard, die eerste leraar, was skaars 'n jaar leraar in sy eerste gemeente toe hy op [[30 Oktober]] [[1914]] in die amp oorlede is.]]
[[Beeld:Ds EG du Toit.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. E.G. du Toit was van 1915 af 40 jaar lank leraar van Observatory. Dié foto is omstreeks 1917 geneem.]]
[[Beeld:Ds JF Myburgh.jpg|thumbduimnael|160px|Ds. J.F. Myburgh, medeleraar van 1939 tot 1941.]]
[[Beeld:Dr EA Venter.jpg|160px|thumbduimnael|regs|Dr. E.A. Venter, medeleraar van 1944 tot 1947.]]
[[Beeld:Ds en mev JM Delport en gesin.jpg|duimnael|regs|240px|Ds. en mev. J.M. Delport en gesin. Hy was die leraar van 1955 tot 1960.]]
[[Beeld:Ds PL Rossouw.jpg|duimnael|regs|240px|Ds. P.L. Rossouw en sy gesin. Hy was leraar van 1964 tot sy aftrede op [[10 Februarie]] [[1974]].]]
[[Beeld:Ds PJJ Schoeman.jpg|thumbduimnael|regs|160px|Ds. P.J.J. Schoeman was van 1971 tot 1974 leraar van Observatory en hospitaalleraar vir die Ring van Kaapstad en van Wynberg.]]
 
Die '''NG gemeente Observatory''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Kaapstad]] se gelyknamige voorstad.
 
== Vorige leraars ==
Naamlys van leraars soos verstrek deur beskikbare bronne, in volgorde van bevestiging:
* Daniël Francois Barnard, 1913 - oorlede [[30 Oktober]] [[1914]]
* Ernest Guillaume du Toit, 1915 tot 1955 (emeriteer; sy enigste gemeente)
* Jacobus Francois Myburgh, 1939 - 19411939–1941
* Hendrik Francois Möller Louw, 1942 - 19471942–1947
* Dr. Erasmus Albertus Venter, 1944 - 19471944–1947
* Gideon Johannes Kotzé, 1949 - 19501949–1950
* Johannes Mattheus Delport, 1955 - 19601955–1960
* Pieter Louw Rossouw, 1964 – [[10 Februarie]] [[1974]] (aanvaar sy emeritaat)
* Petrus Jacobus Johannes Schoeman, 1971 - 19741971–1974 (asook hospitaalleraar Ringe van Kaapstad en Wynberg)
* Leon Skein, 1974 - 19761974–1976
* Adriaan Lodewikus Smit, 1976 - 19781976–1978
* Benjamin Johannes Kotzé, 1979 - hede (asook VGK Ebenhaezer)
 
{{DEFAULTSORT:Observatory}}
 
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Wes-Kaap]]