Verskil tussen weergawes van "Djiboeti"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k (→‎Toerisme: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|fi}} using AWB (10861))
In die [[19de eeu]] vestig [[Frankryk]] 'n protektoraat in die gebied genaamd '''Frans-Somaliland''', regeer deur [[Léonce Lagarde]]. Onafhanklikheid was verklaar in [[1887]] toe 'n plaaslike stam die 8 permanente soldate wat daar geplaas was, omver gewerp het. Dié periode van onafhanklikheid het egter slegs 3 weke geduur, waarna die gebied weereens gekoloniseer was. In [[1967]] word die naam verander na die '''Franse Gebied van die Afare en die Issa's'''. Op [[27 Junie]] [[1977]] word die land as '''Djiboeti''' onafhanklikheid toegeken.
 
'n [[Burgeroorlog]] gelei deur die Afarrebelle in die vroeë [[1990]]'s is beëindig deur 'n vredesverdrag in [[1994]].
 
== Politiek ==
110 276

wysigings