Verskil tussen weergawes van "Koeblai Khan"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k (Winstonza het bladsy Kublai Khan na Koeblai Khan geskuif: Spelling)
(→‎Agtergrond: Skakel)
Koeblai was die seun van [[Toloei Khan]], wat ’n seun was van Djengis Khan. In sy jeug het hy die Sjinese kultuur bestudeer en ’n voorliefde vir Sjinese kunste ontwikkel. In 1251 het sy broer, [[Möngke Khan|Möngke]], die Groot Khan van die [[Mongoolse Ryk]] geword en Koeblai die goewerneur van die suidelike gebiede. Gedurende sy jare as goewerneur het hy die handel en landbou verbeter.
 
In 1259 is Möngke dood en in 1260 is Koeblai sowel as sy jonger broer, Ariq Böke, verkies tot Groot Khan. Ná drie jaar van [[burgeroorlog]] het Koeblai algehele beheer oor die Mongoolse Ryk oorgeneem.
 
== Mongoolse Ryk ==