Verskil tussen weergawes van "X-straal"

52 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bron: Skakel)
'''X-strale''' is elektromagnetiese strale soortgelyk aan radio-, hitte- en ligstrale. Hulle is egter baie korter in golflengte en in staat om deur liggame of voorwerpe te dring wat opaak (ligondeurdringbaar) is. X-strale dek die volgende gedeelte van die [[elektromagnetiese spektrum]]: 30 EHz – 30 PHz en golflengtes 0,01 nm – 10 nm.
 
X-strale is deur [[Wilhelm Röntgen]] bekend gestel en staan daarom ook bekend as 'n '''Röntgenfoto'''.
 
== Kyk ook ==
404

wysigings