Migrasie van voëls: Verskil tussen weergawes

(→‎Trekvoëls: Skakels)
[[Lêer:Asiamig2.jpg|thumb|links|Omgekeerde migrasie]]
 
Omgekeerde migrasie is die fenomeen waar voëls 180 grade in die verkeerde rigting vanuit hulle broeigebied vlieg. Dit kom veral by [[sangvoëls]] voor, waar die trekinstink geneties bepaal is. Omgekeerde migrasie word dikwels as verklaring gegee vir die dwaalgaste vanuit Sentraal-Asië wat in Europa opdaag, maar wat normaalweg in Suidoos-Asië oorwinter.
 
== Sien ook ==