Verskil tussen weergawes van "Pous Hormisdas"

geen wysigingsopsomming nie
k (Skoonmaak using AWB)
 
== Biografie ==
'''Pous Hormisdas''' is gebore in [[Frosinone]], [[Italië]]. Op [[20 Julie]] [[514]] volg hy [[Pous Simmachus]] op en regeer tot sy dood op [[6 Augustus]] [[523]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Johannes I]]. Toe hy astot pous verkies is, was hy wewenaar en sy seun word later ook pous onder die naam [[Pous Silverius|Silverius]].
Die naam ‘Hormisdas’ verwys in ou Persies na die hoofgod van Zoroasterianisme "Ormazd".
 
85 167

wysigings