Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Botha"

geen wysigingsopsomming nie
k (ortografie: 'n)
Botha tree toe tot die parlement in 1948 toe hy as lid van die NP verkies is. In 1966 is hy deur premier [[B.J. Vorster]] benoem tot [[Minister van Verdediging en Militêre Veterane|Minister van Verdediging]]. Toe Vorster in 1978 aftree, word Botha deur die Suid-Afrikaanse parlement benoem tot sy opvolger.
 
AlhoewelHoewel Botha bekend gestaan hetwas omvir sy konserwatiewe beleid, was hy baie meer pragmaties as sy voorganger. Hy het dikwels gewys op die belangrikheid van grondwetlike hervorming en het hy gehoop om 'n [[federasie]] of [[konfederasie]] vir Suid-Afrika in te voer gebaseer op taal en etnisiteit volgens die Switserse staatsmodel.
 
As voormalige Minister van Verdediging, streef Botha as premier na die handhawing van die sterk verdedigingsbeleid vir Suid-Afrika. Hy het groot uitbreiding aangekondig vir die Suid-Afrikaanse strydkragte. Ook het hy toenadering gesoek tot die Weste en veral Amerika, maar dit was nie altyd moontlik nie. Volgens Botha was Suid-Afrika ’n kampvegter vir die bestryding van kommunisme, veral na die onafhanklikheid van [[Angola]] en [[Mosambiek]].
85 042

wysigings