Verskil tussen weergawes van "USS Nautilus"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Reaktor: spel)
[[Lêer:Nautilus (SSN 571) Groton CT 2002 May 08.jpg|duimnael|regs|300px|Die ''Nautilus'' op 8 Mei 2002, op pad huistoe na sy uittrede.]]
 
Die '''USS Nautilus''' was die eerste [[kernaandrywing|kernaangedrewe]] [[duikboot]] en vaartuig wat ooit gebou is en het aan die [[Amerikaanse Vloot]] behoort. Die ''Nautilus'' was 'n konvensionele duikboot wat toegerus was met 'n kernaangedrewe enjin. Die ''Nautilus''-projek is gedurende die [[1952]] -begrotingsjaar deur die Amerikaanse Kongres goedgekeur.
 
== Tegniese besonderhede ==
Die duikboot het 3,764 ton water verplaas op die oppervlakte en 4,040 ton onder die water. Dit was 97,4 m lank, 8,4 m op sy wydste met 'n diepgang van 6,7 m. Dit was toegerus met ses 21-duim torpedobuise in die [[boeg]]. Energie is verskaf deur een S2W -reaktor wat twee Westinghouse -stoomturbines aangedryf het. Die [[turbine]]s het 15 000 skeepsperdekrag gelewer aan twee skroewe gelewer, wat 'n onderwatersnelheid van 28 [[knoop (snelheid)|knope]] verseker het.
 
== Reaktor ==
Die aanvanklike ontwerp vir kernaangedrewe duikbootenjins is gedurende [[1948]] deur Argonne National Laboratory begin en is deur Bettis Atomic Power Laboratory by Westinghouse voortgesit. Dit het gelei tot die lewering van die Duikboot Termiese Reaktor wat bekend gestaan het as S2W. Die reaktor het hoëdrukwaterverkoelingmetodes gebruik. Dié ontwerp het vir die volgende dekade die basis gevorm van kernaangedrewe duikbote in die Amerikaanse vloot gevorm.
 
== Ontwerp ==
Die duikboot se ontwerp is gebaseer op die Duitse Tipe XXI duikboot van die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Die ontwerp verseker hoë werksverrigtingwerkverrigting onderwater maar ten koste van spoed en beweeglikheid.
 
== Geskiedenis ==
Die duikboot is te water gelaat op [[21 Januarie]] [[1954]] en in diens gestel op [[17 Januarie]] [[1955]]. Teen Augustus [[1958]] was daar genoeg vertroue in sy werksverrigingwerkverrigting en die duikboot vaar suksesvol onderdeur die [[Noordpool]] op [[3 Augustus]].
 
== Bron ==