Verskil tussen weergawes van "Philadelphia"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|fr}} using AWB (10861))
|}
 
'''Philadelphia''' is die grootste stad in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Pennsilvanië]] en die sesde grootste in die Verenigde State met 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen. Philadelphia is die administratiewe setel van die Philadelphia-distrik ([[Engels]]: ''Philadelphia County'') en 'n beduidendebelangrike nasionale handel-, onderwys- en kulturele sentrum. Die metropolitaanse gebied van Philadelphia-Camden-[[Wilmington, Delaware|Wilmington]] is die vyfde grootste in die Verenigde State met sowat 5,8 miljoen inwoners (2006).
 
Philadelphia word dikwels ''The City of Brotherly Love'' ("Die Stad van Broederlike Liefde") genoem, afgelei van die betekenis van sy [[Grieks]]e naam: Φιλαδέλφεια, /fi.la.ˈdɛl.fɛj.a/, "broederlike liefde" van Grieks ''philos'' "liefde" en ''adelphos'' "broeder".
90 749

wysigings