Verskil tussen weergawes van "Homofobie"

48 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 82.148.195.36 teruggerol na laaste weergawe deur Magioladitis)
[[Lêer:SOS Homophobie.JPG|thumb|regs|300px|Demonstrasie teen homofobie in Parys, 2005]]
[[Lêer:WorldPride 2012 - 160.jpg|left|thumb|200px|]]
 
'''Homofobie''' (afgelei van ''homo'' vir "homoseksueel" en ''fobie'' vir "vrees, angs"; beide Griekse woorde) is letterlik die angs vir [[homoseksualiteit]]. Die woord is in die twintigste eeu geskep, aanvanklik met 'n negatiewe betekenis: 'n ''haat'' vir of ''afkeer'' van homoseksuele en homoseksualiteit. Die woord '''homohaat''' word ook soms vir die fenomeen ingespan. 'n Persoon wat homofobiese gedrag toon, word 'n homofoob genoem. Dit is egter nie 'n [[fobie]] in die ware sin van die woord nie.
Anonieme gebruiker