Verskil tussen weergawes van "Twickenham-stadion"

1 841 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Wedstryde
k
(+ Wedstryde)
{{Infoboks Stadion
| stadionnaam = Twickenham-stadion
| bynaam = ''Billy Williams' Cabbage Patch''<ref name="Cabbage Patch">{{en}} {{cite web | title = The Rugby ground : The Twickenham Museum | url = http://www.twickenham-museum.org.uk/kids_detail.asp?ContentID=225 | publisher=twickenham-museum.org.uk | accessdate = 15 April 2010 }}</ref><br />''The Cabbage Patch''<br />''Twickers''<br />''Headquarters''
| bynaam =
| beeld = [[FileLêer:Stade de Twickenham à Londres.jpg|300px]]
| byskrif = Lugfoto van die Twickenham-stadion
| vollenaam =
| ligging = Whitton Road, [[Twickenham]], [[Londen]], [[Engeland]], TW2 7BA
| koördinate = {{Koördinate|51|27|22|N|0|20|30|W|type:landmark|display=inline,title}}
{{Koördinate|51|27|22|N|0|20|30|W|type:landmark|display=inline,title}}
| sooi_gespit =
| gebou = [[1907]]
}}
 
'''Twickenham-stadion''' (ook bekend as slegs '''Twickenham''' of '''Twickers'''<ref>{{en}} Nicky Campbell, ''[http://sport.guardian.co.uk/rugbyunion/comment/0,,2003235,00.html Twickers learning from us Scots as petty tyranny crosses border]'', [[The Guardian]], 1 Februarie 2007</ref>) is 'n [[stadion]] wat in [[Twickenham]] in [[Londen]], [[Engeland]], geleë is.
 
Twickenham is die grootste [[rugby]]stadion in die [[Verenigde Koninkryk]] en is onlangs tot 82&nbsp;000 sitplekke vergroot. Dit maak Twickenham die tweede grootste stadion in die Verenigde Koninkryk, net na [[Wembley-stadion]], en die vierde grootste stadion in [[Europa]].
 
Die stadion word as die ikoon van Engelse rugby beskou en word meestal slegs vir rugbywedstryde ingespan. Konserte deur [[Iron Maiden]], [[Bon Jovi]], [[Genesis (musiekgroep)|Genesis]], [[U2]], [[The Rolling Stones]], [[The Police]], [[Eagles (band)|Eagles]] en [[R.E.M.]] is ook al hier aangebied. Twickenham-stadion word ook jaarliks vir die [[Jehovah se Getuies]] se saamtrekke gebruik.
 
== Wedstryde ==
{| class="wikitable" style="text-align:center;margin:auto"
|-
!width="50"|Jaar
! style="width:110px;"|Wedstryd
! style="width:120px;"|Span
! style="width:100px;"|Telling
! style="width:120px;"|Span 2
|-
|rowspan="4"|[[Rugbywêreldbeker 1991|1991]]
|rowspan="3"|Poel A
|{{ENGru-r}}
|12–18
|{{NZLru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|36–6
|{{ITAru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|37–9
|{{USAru}}
|-
|Eindstryd
|{{ENGru-r}}
|6–12
|{{AUSru}}
|-
|rowspan="6"|[[Rugbywêreldbeker 1999|1999]]
|rowspan="3"|Poel B
|{{ENGru-r}}
|67–7
|{{ITAru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|16–30
|{{NZLru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|101–10
|{{TGAru}}
|-
|Kwarteindstryd uitspeelronde
|{{ENGru-r}}
|45–24
|{{FIJru}}
|-
|rowspan="2"|Halfeindstryd
|{{AUSru-r}}
|27–21
|{{RSAru}}
|-
|{{FRAru-r}}
|43–31
|{{NZLru}}
|-
|rowspan="10"|[[Rugbywêreldbeker 2015|2015]]
|rowspan="4"|Poel A
|{{ENGru-r}}
|35-11
|{{FIJru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|25-28
|{{WALru}}
|-
|{{ENGru-r}}
|13-33
|{{AUSru}}
|-
|{{AUSru-r}}
|15-6
|{{WALru}}
|-
|Poel D
|{{FRAru-r}}
|32-10
|{{ITAru}}
|-
|rowspan="2"|Kwarteindstryd
|{{RSAru-r}}
|23-19
|{{WALru}}
|-
|{{AUSru-r}}
|35-34
|{{SCOru}}
|-
|rowspan="2"|Halfeindstryd
|{{RSAru-r}}
|18-20
|{{NZLru}}
|-
|{{ARGru-r}}
|15-29
|{{AUSru}}
|-
|Eindstryd
|{{NZLru-r}}
|34-17
|{{AUSru}}
|}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Twickenham Stadium}}
* {{en}} [http://www.englandrugby.com/twickenham/ Die Twickenham-stadion se amptelike webwerf]
 
[[Kategorie:Rugbystadions in Engeland]]
[[Kategorie:Sport in Londen]]
[[Kategorie:Geboue en strukture in Londen]]
[[Kategorie:Sport in Londen]]
[[Kategorie:Rugbystadions in Engeland]]
[[Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions]]
 
{{Saadjie}}