Alex Salmond: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
Leestekens kom voor <ref>
No edit summary
k (Leestekens kom voor <ref>)
'''Alexander Elliot Anderson (Alex) Salmond''' (uitgespreek /ˈsæmənd/, gebore [[31 Desember]] [[1953]]) is die Eerste Minister van [[Skotland]] en leier van die [[Skotse Nasionale Party]] (SNP).
 
Tydens die [[referendum oor die onafhanklikheid van Skotland]] het hy homself vir die "Ja"-veldtog beywer. Na afloop van die referendum, waarin hulle slegs 45 persent van die stemme kon trek, het hy sy bedanking aangekondig met die woorde: "''For me as leader my time is nearly over, but for Scotland the campaign continues and the dream shall never die''".<ref>[http://www.bbc.co.uk/news/uk-scotland-29277527 Scottish referendum: Salmond to quit after Scots vote No], [[BBC News]], 19 September 2014</ref>.
 
== Verwysings ==