Verskil tussen weergawes van "Massagete"

23 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Maak ISBN reg, ens.
k (spelling)
(Maak ISBN reg, ens.)
 
[[Lêer:Asia_323bcAsia 323bc.jpg|thumbduimnael|300px|Asië in 323 v.C., met die landgebied van die Massagete en hul bure naby die [[Aralsee]] aangedui]]
Die '''Massagete''' ([[Grieks]]: '''Μασσαγέται''', d.w.s. ''Massagetai''; [[Latyn]]: Massagetae) was 'n [[Antieke Irannese volk|Irannese nomadiese konfederasie]]<ref name="Antony Karasulas">Karasulas, Antony. ''Mounted Archers Of The Steppe 600 BC-AD 1300 (Elite)''. Osprey Publishing, 2004, ISBN 184176809184176809X, p. 7.</ref><ref name="rome's enemies">Wilcox, Peter. ''Rome's Enemies: Parthians and Sassanids''. Osprey Publishing, 1986, ISBN 08504568860-85045-688-6, p. 9.</ref><ref name="cambridge">Gershevitch, Ilya. ''The Cambridge History of Iran'' (Volume II). Cambridge University Press, 1985, ISBN 05212009110-521-20091-1, p. 48.</ref><ref name="Grousset"> Grousset, René. ''The Empire of the Steppes''. Rutgers University Press, 1989, ISBN 08135130490-8135-1304-9, p. 547.</ref> van die oudheid, hoofsaaklik bekend weens die geskrifte van [[Herodotos]]. Hul naam was moontlik verwant aan [[Getae]] en [[Thyssagetae]].
 
== Gebruike ==
Volgens Herodotos:
 
{{cquote|[1.215] Die kleredrag en lewensgebruike van die Massagete is vergelykbaar met die [[Skitiërs]]. Hulle veg beide berede en te voet, en is aangepas by beide: hulle gebruik boë en lanse, maar hul gunstelingwapen is die strydbyl. Hul wapens is alles van goud of brons. Vir hul spiespunte, pylpunte en strydbyle, maak hul gebruik van brons; vir hooftooisels, belde en gordels, van goud. Insgelyk die ooreenkoms van hul perde; hulle gee hulle borsplate van brons, maar wend goud aan om die leisels, die gebit, en die wangplate. Hulle gebruik nie yster of silwer nie, aangesien dit in hul land ontbreek, maar het brons en goud in oorvloed.}}
 
{{cquote|[1.216] Die volgende tel onder hul gebruike; - Elke man het slegs een vrou, nogtans is al die vroue gemeenskapsbesit; want dit is naamlik 'n gebruik van die Massagete en nié van die Skitiërs, soos die Grieke foutief beweer nie. 'n Menselewe kom nie tot 'n natuurlike einde by hierdie mense nie; maar wanneer 'n man baie oud word, trek al sy bloedverwante saam en offer hom as 'n offerhandeofferande; met die offerhandeofferande van 'n getal beeste daarmee saam. Na die offerhandeofferande kook hulle die vleis en hou 'n feesmaal daarmee; en diegene wat sodanig hul lewens voltrek, word geag as die gelukkigstes. Wanneer 'n man sterf aan siekte word hy nie geëet nie, maar word in die grond begrawe, en sy kwade geluk om nie geoffer te word nie, word betreur. Hulle saai geen graan nie, maar leef van hul kuddes, en van vis, wat volop is in die [[Syrdarja|Jaxartes]]. Melk is wat hulle hoofsaaklik drink. Die enigste god deur hulle aanbid is die son, en aan hom offer hulle die perd as offerhandeofferande; met die bedoeling dat aan die snelste van die gode, die snelste van sterflike wesens geoffer word.}}
 
Gevolglik was hulle 'n ruitervolk, vergelykbaar met die Skitiërs wat hul kledy en gebruike betref, maar alhoewel elke man slegs een vrou gehad het, is die vroue gemeenskaplik besit, 'n gebruik wat die Massagete onderskei het van die Skitiërs. Die Massagete het net een god, die son, aanbid, en 'n perd as offerhandeofferande gebring. Dit is bekend dat koningin [[Tomyris]] haar gestorwe eggenoot, die koning oor die Massagete, opgevolg het.
 
== Geskiedenis ==
Die dood van [[Kores die Grote]], aan die hande van die Massagete, is volgens verskillende weergawes oorgelewer. Een verslag lui:
 
Volgens Herodotos, het [[Kores die Grote]] van [[Persiese ryk|Persië]], gesneuwel in 'n stryd teen die Massagete wat oorkant die Araxesrivier gewoon het. Hulle was 'n volk van die suidelike woestyne van [[Khwarezm]] in hedendaagse [[Boekhara]], [[Oesbekistan]]. Die koningin van die Massagete, [[Tomyris]], kon standhou teen Kores, alhoewel haar seun, [[Spargapises]], verslaan is. Herodotos meld: ''Van al die veldslae waarin met [[barbare]] kontak gemaak is, reken ek hierdie een as die mees verbete.''
 
== Nota rakende die geografie van Herodotos ==
Die naam Araxes beteken waarskynlik "snelle stroom".<ref>Wheeler James T., ''The Geography of Herodotus ...: Illustrated from Modern Researches and Discoveries''. London, Longman, Brown, Green, and Longmans, 1854, LCCN 05006215 p.192</ref> In die konteks van die Massagete, verwys "Araxes" na die [[Jaxartes]].
 
== Kontinuïteit ==
[[Ammianus Marcellinus]] het gemeen dat die [[Alane]] die voormalige Massagete is.<ref>Ammianus Marcellinus: "''iuxtaque Massagetae Halani et Sargetae''"; "''per Albanos et Massagetas, quos Alanos nunc appellamus''"; "''Halanos pervenit, veteres Massagetas''".</ref> Met die afloop van die 4e eeu v.C., het [[Claudianus]] (die hofdigter van Keiser [[Honorius]] en [[Stilicho]]) van die Alane en Massagete in een asem geskryf: "die Massagete wat wreed hul perde verwond, sodat hulle hul bloed kan drink; die Alane wat die ys breek, en die waters van die [[Maeotis]]meer drink" (''In Rufinem'').
 
[[Evagrius Scholasticus]] (Kerkgeskiedenis. Boek 3. Hoofst. II.): "en in [[Thrakië]], met die inval van die [[Hunne]], voorheen bekend as die Massagete, wat die [[Ister]] onbestrede oorgesteek het".<ref>Tertullianus: Kerkgeskiedenis, Boek 3. http://www.tertullian.org/fathers/evagrius_3_book3.htm</ref>
 
== Sien ook ==
* [[Berg Imeon]]
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.iranchamber.com/history/herodotus/herodotus_history_book1.php Geskiednisse van Herodotos]
* [http://www.gmu.edu/departments/fld/CLASSICS/ammianus.html Ammianus Marcellinus]
 
[[Kategorie:Historiese etniese groepe]]