Verskil tussen weergawes van "Archaea"

20 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Opruim
(Rol weergawe 1293851 deur AlphamaBot (bespreek) terug. Die goed werk nie reg nie: bakterieë.)
(Opruim)
{{Taksoboks
| name = Archaea (Archeabacteria)
| color= lightblue
| image_width=250px
| image_caption=''Halobacteria'' – elke sel is sowat {{val|5|ul=μm}} lank.
| domain = [['''Archaea]]'''
| subdivision_ranks = Koninkryke en filums
| subdivision =
Thaumarchaeota
}}
 
'''Archaea''' is ’n [[domein (biologie)|domein]] van eensellige [[mikroörganisme]]s. Dié mikrobes is [[Prokarioot|prokariote]], wat beteken hulle het geen [[selkern]] of enige ander [[organel]]le in hul selle wat deur ’n membraan omsluit word nie.
 
Archaea is aanvanklik as [[Bakterie|bakterieë]] geklassifiseer en het die naam '''Archaebacteria''' (in die [[Koninkryk (biologie)|koninkryk]] Monera) gekry, maar dié klassifikasie is verouderd.<ref>{{cite journal |author=Pace NR |title=Time for a change |journal=Nature |volume=441 |issue=7091 |page=289 |date=Mei 2006 |pmid=16710401 |doi=10.1038/441289a|bibcode = 2006Natur.441..289P }}</ref> Hul selle het unieke eienskappe wat hulle skei van die ander twee domeins van lewe: [[Bacteria]] en [[Eukaryota]]. Archaea word verder verdeel in vier [[filum]]s.
 
Archaea is eers beskou as [[ekstremofiele]] wat in uiters ongunstige toestande soos warmwaterbronne en soutmere voorkom, maar hulle is sedertdien ontdek in ’n groot verskeidenheid [[habitat]]s, onder meer in die [[mens]]like [[kolon]] en [[naeltjie]].<ref name=Dunn>{{cite web|last=Dunn|first=Rob|title=After 2 Years Scientists Still Can't Solve Belly Button Mystery, Continue Navel-Gazing|url=http://blogs.scientificamerican.com/guest-blog/2012/11/07/after-two-years-scientists-still-cant-solve-belly-button-mystery-continue-navel-gazing/|work=Guest Blog|publisher=Scientific American|accessdate=16 Januarie 2013}}</ref>
 
Hulle is veral talryk in die oseane, en die archaea in [[plankton]] kan een van die grootste groepe organismes op die planeet wees. Archaea is ’n belangrike deel van lewe op Aarde en kan ’n rol speel in beide die [[koolstofsiklus|koolstof-]] en [[stikstofsiklus]].
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsKategorie-inlyn|Archaea}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Archaea |Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:Bakteriologie]]