Johan Stumphius: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Predikant | Naam = Johan Frederick Stumphius | Beeld = | Beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir...')
 
No edit summary
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam = Johan Frederick Stumphius
| Geboortedatum = Onbekend
| Geboorteplek = Onbekend
| Sterftedatum = Onbekend
| Sterfteplek = Onbekend
| Kerkverband = [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|Nederduits Gereformeerd]]
| Gemeente = [[NG gemeente Kaapstad|Kaapstad]]
| Jare aktief = 1678 (in Suid-Afrika; daarna onbekend)
| Kweekskool = Onbekend
| Sendingwerk =
}}
 
 
Ds. '''Johan Frederick Stumphius''' (geboortedatum en –plek asook sterfdatum en –plek onbekend) was die sewende predikante wat in diens van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Suid-Afrika]] bevestig is, maar – waarskynlik omdat hy skaars ’n maand in Mei 1678 in die kerk se diens was, erken die [[NG gemeente Kaapstad|Groot Kerk]] hom nie as een van hul predikante nie. Net sy voorganger, ds. [[Petrus Hulsenaar]], en opvolger, ds. [[Johannes Overney]], word in die gemeente se lys predikante weergegee in sy gedenkboek van 1965.<ref>{{af}} [[Henry Charles Hopkins|Hopkins, ds. H.C.]] 1965. ''Die Moeder van ons Almal. Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665–1965''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-Uitgewers en -Boekhandel.</ref>
85 928

wysigings