Rudolphus Meerlandt: Verskil tussen weergawes

In Maart 1676 het ds. Meerlandt na [[Batavia]] vertrek, waar hy op [[7 Junie]] aangekom het en reeds die volgende dag het hy sy kerklike stukke by die kerkraad ingedien. Hy is op [[13 Augustus]] as predikant van die Hervormde Gemeente van Cochin, in suide van die latere Brits-Indië, beroep waar hy op [[12 September]] sy dienswerk aanvaar het. In 1692 is hy na [[Colombo]] verplaas. In 1699 is hy oorlede.
 
==Kaapstad seKaapse predikante tydens die 17de eeu ==
# [[Joan van Arckel]] (ook Johannes), 1665 - 1666
# [[Johannes de Vooght]], [[26 Februarie]] tot [[23 November]] [[1666]]
# [[Petrus Wachtendorp]], November [[1666]] - Februarie [[1667]]
# [[Adriaan de Vooght]], 1667 - 1674
# '''Rudolphus Meerlandt''', 1674 - 1675
# [[Johannes Overney]], 1678 - 1687
# [[Johannes van Andel]], 1687 - 1689
# [[LeonardusPierre TerwoldSimond]], 16891688 - 16951702
# [[Leonardus Terwoldt]], 1689 - 1693
# [[Hercules van Loon]], 1695 - 1697
# [[Petrus Kalden]], 1697 - 1707
85 944

wysigings