Leonardus Terwoldt: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Terwoldt is in Friesland gebore waar sy vader predikant was. ’n Broer van hom was predikant in Ytens. Hy is op [[25 Augustus]] [[1682]] as student in [[Groningen]] ingeskryf en van 1689 tot 1693 was hy predikant aan die Kaap. Veel is nie van hom bekend nie. Hy het die Kaap verlaat en op [[9 November]] [[1693]] in [[Batavia]] aangekom en daar verslag gedoen van die toestand van die Kerk aan die Kaap. In Desember van dieselfde jaar is hy na Holland terug en daarna is, wat die beskikbare bronne betref, nie weer van hom gehoor nie.
 
== Kaapstad seKaapse predikante tydens die 17de eeu ==
# [[Joan van Arckel]] (ook Johannes), 1665–16661665 - 1666
# [[Johannes de Vooght]], [[26 Februarie]] tot [[23 November]] [[1666]]
# [[Petrus Wachtendorp]], November 1666 - Februarie [[1667]]
# [[Adriaan de Vooght]], 1667–16741667 - 1674
# [[Rudolphus Meerlandt]], 1674–16751674 - 1675
# [[Petrus Hulsenaar]], 1675–16771675 - 1677
# [[Johan Stumphius|Johan Frederick Stumphius]], Mei 1678
# [[Johannes Overney]], 1678–16871678 - 1687
# [[Johannes van Andel]], 1687–16891687 - 1689
# [[Pierre Simond]], 1688 – 1702
# '''Leonardus Terwoldt''', 1689–16951689 - 1693
# [[Hercules van Loon]], 1695–1697
# [[PetrusHercules Kaldenvan Loon]], 1697–17071695 - 1697
# [[Petrus Kalden]], 1697 - 1707
 
== Bronne ==
85 951

wysigings