Hercules van Loon: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
| Sendingwerk =
}}
 
[[Beeld:Universiteit van Franeker.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. Van Loon het in die teologie studeer aan die Universiteit van Franeker (1585 – 1811). Hierdie skildery van ''De academia van Vrieslant'' is in 1622 geskilder, sowat 60 jaar voor hy daar ingeskryf is.]]
 
Ds. '''Hercules van Loon''' (Onbekend – [[Stellenbosch]], [[26 Junie]] [[1704]]) was die eerste leraar van die [[NG gemeente Stellenbosch]] en die twaalfde leraar wat in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Suid-Afrika]] bevestig is nadat almal voor hom, buiten ds. [[Pierre Simond]], diens gedoen het in die [[NG gemeente Kaapstad]].
85 924

wysigings