Gewone tarentaal: Verskil tussen weergawes

+skakels
(→‎Verspreiding: Added more data about the location of the animals and explained how they are commercially available in most supermarkets in the uk.)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(+skakels)
| range_map_caption = Verspreiding word in groen aangedui.
}}
[[Lêer:Pintade de Numidie MHNT.jpg|thumbduimnael|'' Numida meleagris '']]
 
Die '''Gewone tarentaal''' (''Numida meleagris'') is die bekendste van die tarentaal [[familie (biologie)|familietarentaalfamilie]], ''Numididae''. Dit is 'n waaksame [[voël]] wat in troppe rondloop en goed kan vlieg.
 
==Verspreiding==
Die tarentaal is 'n algemene jagvoël en kom wyd verspreid voor in [[Afrika]] suid van die [[Sahara]] en [[Suid-Afrika]] voor. Hulle word aangetref tussen digte bosse vanaf die [[Oos-Kaap]] noordwaarts aangetref. Die kuifkop-tarentaal is 'n tropiese bewoner van [[KwaZulu-Natal]] en die [[Krugerwildtuin]]. Daar is ook populasies in die Wes-Indies en die suide van beide [[Frankryk]] en [[Engeland]].
 
TarentaalTarentaalvleis is ook nou vrylik beskikbaar in Britse supermarkte en word deur Gressingham Foods versprei. Die tarentale wat nou kommersieel verkrygbaar is word grotendeels in Engeland geteel.
 
==Voorkoms==
Die amper kaal nek en plomp, wit-gespikkelde lyf op swart-grys vere is goed bekend in [[Suid-Afrika]] goed bekend. Dit is 'n groot (60–68 cm) voël met 'n ronde liggaam en 'n klein kop.
 
==Dieet==
Tarentale eet [[saad|sade]], wurms en [[insekte]] in bosagtige streke.
 
==Ander name==
Van die streeksname vir die voël sluit in: bankrotvoël, kewerkonstabel, bylkop, poelpetaat, droëkopvoël en belhoender.<ref>[http://www.oudtshoorninfo.com/fauna.php?action=show_article&id=436&category=45 Streek- en Volksnamevolksname], besoek op 18 Oktober 2014</ref>
 
* Afrikaanse naam: Tarentaal
* Wetenskaplike naam: ''Numida meleagris''
* Engelse naam: Helmeted Guineafowlguineafowl
* Nederlandse naam: Parelhoen
* Portugese naam: Galinha-d'angola
111 097

wysigings