Verskil tussen weergawes van "Amharies"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
}}
 
[[Lêer:Amharic Coca Cola bottle.jpg|duimnael|links|Die [[Coca-Cola]]-kenteken geskryf in Amharies geskryf.]]
'''Amharies''' (አማርኛ ''Amarəñña'', [amarɨɲːa] {{Audio|Amarigna.ogg|luister}}) is ná [[Arabies]] die belangrikste [[Semitiese taalfamilie|Semitiese taal]] wat deur sowat 22 miljoen mense gepraat word. Dit vorm die [[Amptelike taal|ampstaal]] en omgangstaal van [[Ethiopië]]. Daar is ook Amharies-sprekende minderhede in [[Eritrea]] en [[Israel]]. Amharies het sy eie [[Ge'ez-skrif|alfabet]] waarin dié taal se naam as አማርኛ geskryf word.
 
== Verwysings ==
80 371

wysigings