Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie"

k
inligting bygevoeg
k (Wysigings deur 41.150.193.131 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
k (inligting bygevoeg)
Die kanale TV 2 en TV 3 het hulle eerste programme op [[1 Januarie]] [[1982]] gebeeldsaai. TV 2 het as Nguni-kanaal programme in Zoeloe en Xhosa en TV 3 as Sotho-kanaal programme in Noord- en Suid-Sotho en Tswana aangebied. Binne 'n dekade ná sy stigting het die Suid-Afrikaanse televisie die meeste toeskouers van alle uitsaaikorporasies in Afrika gehad.
 
Die SAUK se eerste FM-stereoprogram, Five FM, is sedert [[1986]] vanuiteerstens uit 'n antenna op die Johannesburgsedak van die SAUK-gebou geleë, en later vanaf die [[Sentech-toring]] uitgesaai. Five FM is ook die eerste stasie wat in [[1988]] landwyd in stereo-FM aangebied is.
 
==Politieke verandering==
2

wysigings