Verskil tussen weergawes van "Roggeveldberge"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Roggeveldberge''' is 'n bergreeks in 'n afgeleë gebied van die [[Suid-Afrika]]anse provinsie [[Noord-Kaap]], wat baie min deur toeriste besoek word. Dit word ook baie min op kaarte van Noord-Kaap of Suid-Afrika aangedui, want dit is nie so bekend nie. Die naam [[Roggeveld]] is afgelei van die wilde rog wat vroeër volop in die gebied voorgekom het.
 
Die bergreeks lê tussen die dorpe [[Calvinia]], 'n sentrum van die [[wol]]bedryf in Suid-Afrika, en [[Sutherland]], die sentrum van die [[sterrekunde]] in [[Afrika]] en die koudste dorp in die land, oos en noord-oosnoordoos van die [[Tankwa Karoo Nasionale Park]]. Die Oubergpas in die Roggeveldberge lê 1 404 meter bo [[seevlak]] en die hoogste piek is die Sneeukrans op 1 739 meter. Rondom die Roggeveldberge strek die maanagtige landskap van die [[Moordenaarskaroo]].
 
== Sien ook ==
85 759

wysigings