Verskil tussen weergawes van "Bungeni"

62 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Bungeni''' is 'n groeiende nedersetting in [[Makhado Plaaslike Munisipaliteit|Makhado Munisipaliteit]] in [[Limpopo]], [[Suid-Afrika]]. Die groot woongebied lê weerskante van die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen [[Louis Trichardt]] en [[Giyani]].
 
Bungeni se buurdorp na die oostekant is die woongebied [[Hlanganani, Limpopo|Hlanganani]]. Die meeste inwoners is [[Tsonga]]sprekend.
== Sien ook ==
84 636

wysigings