Verskil tussen weergawes van "Hlanganani, Limpopo"

geen wysigingsopsomming nie
'''Hlanganani''' is 'n samevoeging van verskeie groot [[nedersetting]]s wat in die noordwestelike gedeelte van die voormalige [[Gazankulu]]-tuisland in [[Suid-Afrika]] geleë is.
 
Die groot woongebied (9.1 km²) van Hlanganani lê langs die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] en [[Giyani]], naby die Elim Hospitaal.
 
Hlanganani se buurdorp aan die westekant is die woongebied [[Bungeni]]. Die meeste inwoners (81.4%) is [[Tsonga]]sprekend.
89 181

wysigings