Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

31 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
opruim,

(opruim,

|colspan="2" style="text-align:center;"|

|colspan="2" style="text-align:center;"|[[BeeldLêer:Map of South Africa with Limpopo highlighted.svg|230px]]

|'''Oppervlak'''

|'''[[Taal|Tale]]<ref name=2011-sensus/>'''
| [[Sepedi]] (52,9%)
[[Xitsonga]] (17,0%)
[[Venda (taal)|ThsivendaTshivenda]] (16,7%)
[[Afrikaans]] (2,6%)

|'''Etniese verdeling<ref name=2011-sensus/>'''
| Swart (96,7%)
Blank (2,6%)
Kleurling (0,3%)
Asiër (0,3%)

|'''[[Hoofstad]]'''
|[[Polokwane]]
(voorheen Pietersburg)

|'''Premier

| [[Stanley Mathabatha]] ([[African National Congress|ANC]])

'''Limpopo''' is 'n provinsie in [[Suid-Afrika]]. Die hoofstad is [[Polokwane]] (voorheen Pietersburg). Die provinsie kry sy naam van die [[Limpoporivier]] wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is en die grens tussen Suid-Afrika en [[Zimbabwe]] vorm.

Limpopo het vroeër as die Noordelike Provinsie en voor 1994 as Noord-Transvaal bekend gestaan. Sedert 1994 sluit dit ook die voormalige tuislande [[Venda (tuisland)|Venda]], [[Gazankulu]] en [[Lebowa]] in.

Belangrike plekke is [[Lephalale]] ([[Ellisras]]), [[Louis Trichardt]], [[Musina]] ([[Messina, Suid-Afrika|Messina]]), [[Phalaborwa]], [[Mokopane]] ([[Potgietersrus]]), [[Thabazimbi]] en [[Bela Bela]] ([[Warmbad]]).

==Besienswaardighede==
Die bekendste toeriste-aantrekkings in Limpopo is die [[Nasionale Krugerwildtuin]], waarvan die noordelike gedeelte in Limpopo geleë is, die [[wêrelderfenisgebied]] van die [[Mapungubwe Nasionale Park]], die [[Waterberg]]-bergreeks met die Welgevonden-natuureservaat, die warm mineraalbaddens van [[Bela Bela]] ([[Warmbad]])) en ook [[Tshipise]], die sogenaamde kulturele dorpe ([[Engels]]: ''cultural villages'') van die plaaslike swart volke en die tradisionele stamgebied van die [[Vendas|VhaVenda]].

Die Vendabevolking in die [[Soutpansberg]]-streek en in die gebied van [[Modjadji]], die opvolger van die legendariese reënkoningin, beskik oor 'n ryk erfenis van legendes en mistiek. Die laaste opvolger van die Reënkoningin is in [[2005]] oorlede. Die heilige meer van die Venda, die [[Fundudzi-meer]], het nog steeds sy eie (vroulike) priester.

Die Ivoorroeteivoorroete volg die spore van die vroeë ivoorjagters en goudhandelaars.

==Vroeë geskiedenis==
[[BeeldLêer:Excavations.jpg|thumbduimnael|leftlinks|250px|Argeologiese opgrawings in [[Mapungubwe]]]]
Die wêrelderfenisgebied van die Mapungubwe Nasionale Park pronk met argeologiese vondse uit die tydperk van 'n magtige plaaslike koninkryk wat hier tussen [[800]] en [[1290]] n.C. bestaan het. Die oorblyfsels van 'n [[nedersetting]] uit die tydperk tussen die 15de en 17de eeu kan in Thulamela in die noordelike gedeelte van die Nasionale Krugerwildtuin besigtig word.

== Demografie ==
[[Lêer:Limpopo dominant language map.svg|thumbduimnael|leftlinks|Tale gespreekgepraat in Limpopo
{{legend|#8dd3c7|Afrikaans}}
{{legend|#ffffb3|Engels}}

== Distrikte ==
[[Beeld:Map of Limpopo with districts labelled (2011).svg|rightduimnael|thumbregs|350px|Distrikte van Limpopo.]]
Daar is 5 distrikte in die provinsie, naamlik:
* [[Capricorn-distriksmunisipaliteit|Capricorn]]

== Ekonomie ==
Landbou en mineraalmynbou vorm die ruggraat van die ekonomie in Limpopo en die toerismebedryf is ook goed ontwikkel. Daar is groot kopermyne in Musina en Phalaborwa. Minerale soos [[koper]], [[asbes]], [[steenkool]], [[yster]]erts en [[platinum]] word ontgin. In die subtropiese noorde word [[lemoen]]e, [[piesang]]s, [[avokado]]'s, [[veselperske|mango]]'s, [[papaja]]s, [[koejawel]]s en [[lietsjie]]s gekweek, en in die suide [[mielies]], sonneblomme[[sonneblom]]me, [[katoen]], [[druiwe]] en [[grondboontjie]]s. [[Bees]]boedery word hoofsaaklik in die weste bedryf en in die omgewing van [[Tzaneen]] is [[tee]]-, [[sitrus]]- en bosbouplantasies[[hout|bosbou]]plantasies aangelê.

== Sien ook ==
* [[Lys van Nasionale Erfenisgebiede in Limpopo]]

== BronneBron ==
* {{Mieliestronk|url=http://www.mieliestronk.com/provinsies.html}}

95 415

wysigings