Verskil tussen weergawes van "Kgoši Mampuru II-bestuursgebied"

+Skakel
(+Skakel)
Die '''Kgoši Mampuru II-bestuursgebied''', voorheen die '''Pretoria Sentraal-gevangenis''', is 'n [[tronk]] in [[Pretoria]], [[Suid-Afrika]]. Dit word deur die [[Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste]] bestuur. Die tronk is in April 2013 deur pres. [[Jacob Zuma]] na die huidige naam hernoem ter herdenking aan [[Kgosikgosi]] [[Mampuru]], wat op 22 November 1883 weens openbare geweld en die moord op Sekhukhune in die tronk gehang is.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/pretoria-sentraal-gevangenis-sy-naam-kwyt/ Pretoria Sentraal-gevangenis sy naam kwyt], besoek op 15 Februarie 2014</ref>
 
== C-Max ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Kgosi Mampuru II-bestuursgebied}}
{{Koördinate|25|45|39.6|S|28|10|55.2|O|aansig=titel}}
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Kgosi Mampuru II-bestuursgebied}}
[[Kategorie:Tronke]]
[[Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria]]