Verskil tussen weergawes van "Miopie"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
(Nuwe artikel)
 
(Skakel)
'''Miopie''' is die onduidelike sig van ver voorwerpe as gevolg van 'n afwyking van die [[oog]] se [[refraksie]] van lig. Die toestand word gekorrigeer deur konkawe (hol) lense te dra in die vorm van 'n bril. Indien die oogbol se vorm verander kan dit miopie tot gevolg hê. Daar is verskeie soorte miopie.
 
{{Saadjie}}