Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
 
== Twee opvolgers ==
[[Lêer:Sir De Villiers Graaff 1962.jpg|duimnael|220px200px|Sir [[De Villiers Graaff]], 1962.]]
Smuts is op [[11 September]] [[1950]] aan ’n hartaanval oorlede en in Desember daardie jaar kies die Uniale kongres van die party vir adv. [[Jacobus Gideon Nel Strauss]], gebore naby [[Calvinia]] in die [[Kaapprovinsie]] in [[1900]], as sy opvolger. Strauss was minister van landbou van [[1944]] tot [[1948]], toe die Verenigde Party by die stembus deur die NP verslaan is. In 1950 word hy leier van die VP en Leier van die Amptelike Opposisie, ’n pos wat hy tot sy aftrede in [[1956]] beklee het.
 
84 111

wysigings