Verskil tussen weergawes van "Siekte"

168 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Siekte''' is 'n skadelike fisiese of psigiese afwyking van 'n organisme. Meer spesifiek, dit is 'n ontwrigting van die homeostase, die selfregulerende prose...')
 
[[Lêer:Mycobacterium tuberculosis.jpg|duimnael|Die bakterieë wat [[tuberkulose]] veroorsaak.]]
 
'n '''Siekte''' is 'n skadelike fisiese of psigiese afwyking van 'n [[organisme]]. Meer spesifiek, dit is 'n ontwrigting van die [[homeostase]], die selfregulerende proses waardeur biologiese stelsels hulle stabiliteit bewaar deur by omstandighede aan te pas. Dit gaan dikwels met [[simptoom|simptome]] gepaard wat die abnormale toestand verklap.
 
 
[[Patologie]] is die studie waarbinne die verskillende stadia van siektes ondersoek word. So is [[etiologie]] die leer van die oorsake wat die ontwikkeling van siektes beskryf.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Diseases and disorders}}
 
{{Saadjie}}