Verskil tussen weergawes van "Homeostase"

6 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 51 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q103191)
'''Homeostase''' is die eienskap wat 'n sisteemstelsel openbaar wanneer hydit sy eie interne omgewing stabiliseer en probeer konstant probeer hou.
 
Dit word veral in die konteks van lewendige organismes[[organisme]]s gebruik.
 
'n Algemene voorbeeld is hoe die [[liggaam]] sy [[temperatuur probeer]] konstant hou by 37 grade celsius dmvprobeer hou d.m.v. meganismes van terugvoer en die reaksies daarop.
 
[[Kubernetika]] bestudeer die regulerings meganismes vanwat sulke sistemestelsels vir regulering gebruik.
 
In die algemeen word homeostase gehandhaaf deur reseptors wat die omgewing moniteer. Hierdie reseptors kommunikeer met beheerders wat dan 'n respons dmvd.m.v. 'n effektor bepaal.
 
So is daar positiewe en negatiewe terugvoer -meganismes. Positiewe terugvoer versterk die effektor se respons terwyl negatiewe terugvoer die effek wil verminder en so wil normaliseer.
 
[[Kategorie:Fisiologie]]
 
[[lt:Savireguliacija]]