Verskil tussen weergawes van "Siektedatabasis"

geen wysigingsopsomming nie
(kategorie)
Die '''Siektedatabasissiektedatabasis''' ([[Engels]]: ''Diseases Database'') is ’n [[databasis]] op ’n gratis [[webtuiste]] wat inligting verskaf oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf. Dit word onderhou deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in [[Londen]], [[VK]]., onderhou.
 
Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, 'n gekwalifiseerde Britse mediese dokter, aangedui.
{{saadjie}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Mediese databasisse]]