Verskil tussen weergawes van "Siektedatabasis"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Webwerf
| naam = Siektedatabasis
| favicon =
| logo =
| screenshot =
| onderskrif =
| url = [http://www.diseasesdatabase.com/ diseasesdatabase.com]
| kommersieel =
| soort = Mediese databasis
| registrasie =
| eienaar = Medical Object Oriented<br />Software Enterprises Ltd.
| taal = Engels
| skepper = Malcolm H Duncan
| lanseringsdatum =
| huidige status =
| inkomste =
}}
 
Die '''siektedatabasis''' ([[Engels]]: ''Diseases Database'') is ’n [[databasis]] op ’n gratis [[webtuiste]] wat [[inligting]] oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf. Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in [[Londen]] in die [[Verenigde Koninkryk]], onderhou.