Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Paulpietersburg"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds Derk Rumpff.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. Derk Rumpff het, terwyl van hy van 1910 tot 1913 leraar van [[Gereformeerde kerk Standerton|Standerton]] was, ook Paulpietersburg bedien.]]
 
[[Beeld:Ds JV Coetzee.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. Jan Viljoen Coetzee, leraar van 1916 tot 1918 in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief.]]
 
[[Beeld:Ds JC van der Walt.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. Johannes Christiaan van der Walt het Paulpietersburg van 1919 tot 1924 bedien in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]].]]
 
[[Beeld:Ds JL Vorster.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. Johannes Lodewikus Vorster het Paulpietersburg van 1935 tot 1938 bedien in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]].]]
 
[[Beeld:Ds TN Venter.jpg|duimnael|160px|Ds. Tjaart Nicolaas Venter, leraar in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]] van 1945 tot 1947.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Paulpietersburg''' was ’n gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] op die Oos-Transvaalse (nou Mpumalanga-) dorp [[Paulpietersburg]].
 
Omdat die gemeente van sy stigting in 1899 tot sy ontbinding in 1951 altyd klein was, het hy ’n noue verbintenis met die [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]] gehad. Daar was ’n eie kerkgeboutjie op die dorp, wat vandag (2015) nog staan. Omstreeks 1940 het die lidmate sowat 50 getel.
 
== Predikante ==
# Rumpff, Derk, 1910–1913 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Standerton|Standerton]]
# Coetzee, Jan Viljoen, 1916–1918 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
# Van der Walt, Johannes Christiaan, 1919–1924 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
# Du Plessis, Jan Barend, 1931 – [[25 Februarie]] [[1934]] (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]]; oorlede in die amp; sy enigste gemeente)
# Vorster, Johannes Lodewikus, 1935–1938 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
# Van der Walt, Dirk Jacobus, 1939–1942 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
# Venter, Tjaart Nicolaas, 1945–1947 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
# Boshoff, Hendrik Jan, 1949-1950 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]])
 
== Bronne ==
84 871

wysigings