Verskil tussen weergawes van "Baikalmeer"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| Nedersettings = [[Irkoetsk]]
| Gevries = Januarie–Mei
| Ranglys_volumeRangorde_volume =1ste
}}
Die '''Baikalmeer''' ([[Russies]] о́зеро Байка́л / ''osero Baikal''; afgelei van die Boerjatiese Байгал нуур / ''Baygal nuur'' of "ryk meer", in Russies en ander Europese tale dikwels net '''Baikal''' genoem) is 'n meer in die suide van [[Siberië]] in die [[Asië|Asiatiese]] deel van die [[Russiese Federasie]], naby die grens met [[Mongolië]]. Met maksimaal 1&nbsp;637 meter is dit die diepste en met meer as 25 miljoen jaar ook die oudste varswatermeer op aarde.<ref>[http://www.greenpeace.de/themen/sonstige_themen/baikalsee/artikel/weltnaturerbe_baikalsee/ Greenpeace Duitsland: ''Weltnaturerbe Baikalsee'' {{de}}]</ref>
87 712

wysigings