Verskil tussen weergawes van "Kappadosië"

23 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Opruim
(Opruim)
|breedtegraad_m = 39
|breedtegraad_s = 30
|breedtegraad_NS = N
|lengtegraad = 34
|lengtegraad_m = 51
|lengtegraad_s = 13
|lengtegraad_OW = O
|köordinate =
|jaar = 1985
|sessie = 9de
|uitbreding =
|bedreigd =
}}
Die naam is regdeur die geskiedenis in [[Christendom|Christelike]] bronne gebruik en is steeds die naam van ’n streek met buitengewone natuurlike wonders, veral die unieke "feëskoorstene", en ’n unieke historiese en kulturele erfenis. Dit is ’n [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]].
 
In die tyd van [[Herodotus]] is berig dat die Kappadosiërs die hele streek van [[Taurus-gebergte|Berg Taurus]] tot naby die [[Swartsee]] bewoon het. In hierdie sin is Kappadosië se grens in die suide gevorm deur die [[Taurus-gebergte]] wat dit van [[Silisië]] skei, in die ooste deur die Bo-[[Eufraat]]-rivier en die [[Armenië|Armeense]] Hoogland, in die noorde deur [[Pontus]] en in die weste deur [[Likaonië]] en Oos-[[Galasië]].<ref>Van Dam, R. ''Kingdom of Snow: Roman rule and Greek culture in Cappadocia.'' Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 2002, bl.13. [http://books.google.com/books?id=Iskwzsz51KMC&printsec=frontcover&source=gbs_v2_summary_r&cad=0#v=onepage&q=&f=false]''</ref>
 
== Etimologie ==
[[Lêer:Map Anatolia ancient regions-af.jpg|thumbduimnael|links|230px|Die ligging van Kappadosië in Anatolië.]]
Die vroegste aantekening van die naam Kappadosië dateer uit die laat 6de eeu v.C. as een van die streke van die [[Persië|Persiese Ryk]]. In dié geskrifte is die Persiese naam '''Katpatuka''', duidelik nie van Persiese oorsprong nie.<ref>Room, Adrian. (1997). Placenames of the World. Londen: MacFarland and Company.</ref>
 
 
== Geografie en klimaat ==
[[Lêer:Erciyes From Aktepe Goreme.JPG|thumbduimnael|links|170px|Berg Erciyes.]]
Kappadosië lê in die oostelike deel van [[Anatolië]], in die middel van wat vandag [[Turkye]] is. Dit bestaan hoofsaaklik uit ’n hoë plato (meer as 1&nbsp;000&nbsp;m hoog) met vulkaniese pieke, waarvan [[Berg Erciyes]] naby [[Kayseri]] op 3&nbsp;916&nbsp;m die hoogste is.
 
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Uchisar, Turkey wza.jpg|thumbduimnael|regs|300px|Die dorp Uçhisar.]]
[[Lêer:Ürgüp fairy chimneys wza.jpg|thumbduimnael|regs|120px|"Feëskoorstene" in Ürgüp.]]
[[Lêer:House in Cappadocia 22.jpg|thumbduimnael|links|170px|’n Huis in Kappadosië.]]
[[Lêer:IhlaraTal.jpg|thumbduimnael|regs|120px|’n Tempel uit die rotse gekap.]]
 
Kappadosië was in die laat-[[Bronstydperk]] bekend as '''Hatti''', en was die tuisland van die [[Hetiete]]. Ná die val van die Hetitiese Ryk is die streek regeer deur ’n soort [[feodalisme|feodale]] aristokrasie wat die boere soos slawe behandel het.
 
Nadat [[Alexander die Grote]] ’n einde gebring het aan die Persiese Ryk, het hy die gebied deur een van sy militêre aanvoerders probeer regeer. Ariarathes, ’n Persiese aristokraat, het egter op die een of ander manier koning van die Kappadosiërs geword. [[Ariarathes I]] (332&mdash;322332—322 v.C.) was ’n suksesvolle heerser en het die grense van die Koninkryk van Kappadosië tot by die [[Swartsee]] uitgebrei. Die koninkryk het in vrede geleef tot met die dood van Alexander. Die voormalige ryk is toe in baie dele verdeel en Kappadosië het in die mag van [[Eumenes]] beland. Ná sy dood het Ariarathes se seun sy erfenis teruggekry en dit nagelaat aan ’n lyn opvolgers waarvan die meeste dieselfde naam as die dinastie se stigter gehad het.
 
Onder [[Ariarathes IV]] was die koninkryk eers ’n vyand en toe ’n bondgenoot van die [[Romeinse Republiek]]. Die intriges en oorloë wat op sy dood gevolg het, het tot die einde van die dinastie gelei.
Die plato bestaan uit ’n turfsteenlandskap wat ná ’n enorme uitbarsting van drie vulkane miljoene jare gelede ontstaan het, en kalksteen. Die uitbarstings het duisende jare aangehou en die vulkaniese neerslag het ’n dik laag bo-oor die gebied gevorm. Deur geleidelike erosie van die verskillende tipes gesteentes, wat elk teen ’n ander spoed verweer het, is ’n unieke landskap by [[Göreme]] geskep. Veral die unieke "feëskoorstene" is ’n besonderse gesig.
 
Van die vroegste tye af is huise, kerke en kloosters in die turfsteen uitgekap. Dié is steeds oral in die rotswande te sien. In 300&mdash;1200300—1200 het Göreme ’n kloostersentrum geword. Dit is vandag die Göreme-opelugmuseum, een van die beroemdste terreine in Sentraal-Turkye.
 
== Galery ==
Lêer:Kaymakli0 wza.JPG|Ingang van ondergrondse stad
Lêer:Kaymakli1 wza.JPG|Binne-in die ondergrondse stad
Lêer:Cappadocia - camel wza.jpg|Feëskoorsteen – kameel
Lêer:Cappadocia - Göreme Valley wza.jpg|Göreme-vallei
</gallery></center>
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Cappadocia|Kappadosië}}
* [http://www.cappadociapictures.com/ Foto's van Kappadosië]
* [http://www.turkey-travelagency.com/ Reisagentskap Turkye]
* [[Lêer:Crystal txt.png|20px|links]]<small>Hierdie artikel is vertaal vanuit [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Cappadocia |die Engelse Wikipedia]]</small>
<br />
[[Lêer:Crystal txt.png|20px|links]]<small>Hierdie artikel is vertaal vanuit [http://en.wikipedia.org/wiki/Cappadocia die Engelse Wikipedia]</small>
 
{{Konings van Kappadosië}}