Verskil tussen weergawes van "Abu Bakr Effendi"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Abu Bakr Effendi''' (gebore 1835 in Shehrizur, gesterf 1880) was een van die skoliere wat 'n groot impak op die Islamietse godsdiens in Suid-Afrika sowel as di...')
 
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Abu Bakr Effendi
| bynaam =
| beeld = Abu Bakr Effendi.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = ''Bayānu ddīn'' deur Abu Bakr Effendi, gepubliseer in 1869, was een van die eerste boeke wat na Afrikaans vertaal is.
| geboortenaam =
| geboortedatum = 1835
| geboorteplek = [[Shehrizur]]
| sterfdatum = 1880
| sterfteplek =
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit =
| alma_mater =
| beroep = Ottomaanse regter
| ander =
| bekend = Eerste Afrikaanse boek
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat = Tohora Saban Cook
| kinders = 5
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Abu Bakr Effendi''' (gebore 1835 in Shehrizur, gesterf 1880) was een van die skoliere wat 'n groot impak op die [[Islam]]ietse godsdiens in [[Suid-Afrika]] sowel as die [[Afrikaans]]e taal gehad het. Sheikh Abu Bakr Effendi was 'n Ottomaanse regter wat in 1862 deur die Ottomaanse Sultan Abdul Majid I op versoek van die Britse [[koningin Victoria]] na die Kaap van Goeie Hoop gestuur is om die Moslem [[Kaapse Maleier]]-gemeenskap op te voed.
 
Effendi was 'n lid van die Quraishi-familie van [[Mekka]]. Hy was 'n direkte afstammeling van die [[Mohammed|Profeet Mohammed Alaihi'assalam]]. Die ander imams van die Kaap was meestal Shafi's, daarom was hy die eerste Hanafi-onderwyser waarvoor hy ook 'n Madrassa-skool in Kaapstad gestig het. Maar die gemeenskap het nie vir hom volledig aanvaar nie, omdat sy idees partykeer teen die Shafi-geloof gestaaningedring het.
 
Abu Bakr het aan die Madrassa wat oorspronklik deur sy voorvader Emir Suleiman opgestel vir die mense van die gebied bestudeer. Verder het hy ook aan Erzurum, Istanbul, en Makkah bestudeer. Abu Bakr het die fes vir mans sowel as die hijab vir vroue herstel.
 
Abu Bakr het 5 seuns in sy huwelik met Tohora Saban Cook, die niggie van die beroemde ontdekkingsreisiger kaptein [[James Cook]], gehad. Party van die familielede het voortgegaan om in Suid-Afrika te bly. Die eerste seun wou in die politiek aktief wees, maar hy is deur die [[Apartheidsregering]] onderdruk. Die ander seun het in die Ottomaanse weermag gedien.
 
[[Kategorie:Ottomaanse Ryk]]
[[Kategorie:Afrikaans]]