Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

525 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Beeld:BeringSea.jpg|thumb|200px|’n Satellietfoto van die Beringsee – [[Alaska]] is regs bo en [[Rusland]] links bo.]]
| Naam = Beringsee
| Beeld = BeringSea.jpg
[[Beeld:BeringSea.jpg|thumb|200px| Beeld_byskrif = ’n Satellietfoto van die Beringsee – [[Alaska]] is regs bo en [[Rusland]] links bo.]]
| Kaart = Bering Sea Location.gif
[[Beeld:Bering| SeaKaart_byskrif = Location.gif|thumb|260px|Die Beringsee en die noordelike [[Stille Oseaan]].]]
| Koördinate = {{Koördinate|58|0|N|178|0O|Wtype:waterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Siberië]] ([[Rusland]]), [[Alaska]] ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
| Soort = See van die Stille Oseaan
| Oppervlakte = 2 000 000 km² (770 000 myl²)
| Gem_diepte =
| Maks_diepte =
| Volume =
| Oppervlakhoogte =
| Lengte =
| Breedte =
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei =
| Uitvloei =
| Eiland =
| Nedersettings =
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
Die '''Beringsee''' is ’n [[binnesee]] van die [[Stille Oseaan]].<ref name="Fasham2003">{{cite book|author=Fasham, M. J. R. |title=Ocean biogeochemistry: the role of the ocean carbon cycle in global change|url=http://books.google.com/books?id=3c_vFxn2Z8kC&pg=PA79|year=2003|publisher=Springer|isbn=978-3-540-42398-0|page=79}}</ref><ref name="McColl2005">{{cite book|last=McColl|first=R.W.|title=Encyclopedia of World Geography|url=http://books.google.com/books?id=DJgnebGbAB8C&pg=PA697|accessdate=26 November 2010|year=2005|publisher=Infobase Publishing|isbn=978-0-8160-5786-3|page=697}}</ref> Dit is ’n relatief vlak see.
 
Die see word deur die [[Alaska-skiereiland]] geskei van die [[Golf van Alaska]]. Die [[oppervlakte]] is meer as 2&nbsp;000&nbsp;000&nbsp;km<sup>2</sup>². Dit word in die ooste en noordooste deur [[Alaska]] begrens, in die weste deur [[Rusland]] se [[Russiese Verre-Ooste|Verre Ooste]] en die [[Kamtsjatka-skiereiland]], in die suide deur die Alaska-skiereiland en die [[Aleoetiese Eilande]] en in die verre noorde deur die [[Beringstraat]], wat die Beringsee en die [[NoordelikeArktiese YsseeOseaan]] se [[Tsjoekotkasee]] verbind. Die see is genoem na [[Vitus Bering]], ’n [[Denemarke|Deense]] navigator in Russiese diens wat in 1728 die eerste Europeër was wat dit stelselmaties verken het.
 
Die Beringsee-[[ekostelsel]] sluit bronne van Amerika en Rusland in, sowel as van internasionale waters.<ref>{{cite web|title=North Pacific Overfishing (DONUT)|url=http://www1.american.edu/ted/donut.htm|work=Trade Environment Database|publisher=American University|accessdate=13 Augustus 2011}}</ref>. Die interaksie tussen strome, see-ys en weer maak dit ’n lewendige en produktiewe ekostelsel.
 
== Geskiedenis ==
[[Beeld:Bering Sea Location.gif|thumb|260px|Die Beringsee en die noordelike [[Stille Oseaan]].]]
Die meeste wetenskaplikes glo die seevlak was so laag tydens die [[laaste glasiale tyd]] dat mense en diere per voet van Asië na [[Noord-Amerika]] kon migreer oor wat nou bekend is as die Beringstraat. Daar word algemeen na verwys as die [[Beringlandbrug]], en sommige glo dit is die manier waarop die eerste mense die [[Amerikas]] binnegegaan het.
 
== Biodiversiteit ==
Baie [[bedreigde spesies]] [[walvis]]se kom hier voor, onder meer die [[blouwalvis]], [[rorkwal]], [[seiwalvis]], [[bulrugwalvis]], [[potvis]] en die skaarsste soort in die wêreld, die [[noordelike Stille Oseaan-noordkapper]]. Ander seesoogdiere sluit in die [[walrus]], [[sterseeleeu]], [[noordelike seebeer]], [[witdolfyn]], [[moordvis]] en [[ysbeer]].
 
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
*{{CommonsKategorie-inlyn|Bering Sea}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Bering Sea|Engelse Wikipedia]]
{{Koördinate|58|0|N|178|0|W|aansig=titel}}
 
[[Kategorie:Seë van die Stille Oseaan]]
[[Kategorie:Siberië]]
[[Kategorie:Alaska]]
[[Kategorie:Siberië]]